Ware Woord Bediening
Ek, Ek is die Here, buiten My is daar geen redder nie. Ek het die redding aangekondig, Ek het gered en dit laat verkondig, Ek, nie 'n ander god onder julle nie. Julle is My getuies, sê die Here, en Ek is God.