PSALMS 141:2-4 AFR83
[2] Mag my gebed voor U wees soos 'n wierookoffer, die uitstrek van my hande soos 'n graanoffer in die aand. [3] Sit 'n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê. [4] Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge, dat ek nie in sonde verval saam met manne wat onreg doen nie, en dat ek nie deelneem aan hulle feeste nie.
https://bible.com/bible/6/psa.141.2-4.AFR83
