Ware Woord Bediening
SPREUKE 3:5-6 AFR83 [5] Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. [6] Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. https://bible.com/bible/6/pro.3.5-6.AFR83