Ware Woord Bediening
SPREUKE 6:16-19 AFR83 [16] Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het: [17] oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, [18] gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, [19] 'n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers. https://bible.com/bible/6/pro.6.16-19.AFR83