Ware Woord Bediening
JAKOBUS 1:2-4 AFR83 [2] My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, [3] want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. [4] En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming. https://bible.com/bible/6/jas.1.2-4.AFR83