Ware Woord Bediening
PSALMS 94:11-12 AFR83 [11] Die Here ken die gedagtes van die mens, Hy weet dit beteken niks. [12] Dit gaan goed met die mens wat deur U opgevoed word, Here, vir wie U onderrig in u woord https://bible.com/bible/6/psa.94.11-12.AFR83