Ware Woord Bediening
JOHANNES 6:44 AFR83 [44] Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan. https://bible.com/bible/6/jhn.6.44.AFR83